Microsoft word - klub kampioen bsrpc

KLUB KAMPIOEN : BOKSBURG SOUTH RACING PIGEON CLUB 2011
NAAM: PEET GERMISHUIZEN (GERMISHUIZEN & BARNES)
Aaantal kere klub kampioen: 9 keer (1 keer BSRPC – Ander was by ander klubs)
Aantal kere unie kampioen: Geen. Was al Classic Averages Unie Kampioen in 2001
Aantal klub wenners: Te veel om te onthou
Aantal unie wenners: 6 en 1 Combine wenner.
1. Waar woon die lid? – Sunward Park, Boksburg
2. Hoe lank vlieg hy al duiwe? – Sedert 1984
3. Watter rasse vlieg die lid? Croxfords / Scott Putteries / Toppie Jansen Painters / Bloubul van
4. Waar kom die duiwe vandaan? - Croxfords – Ivan Kitchenbrand / Scott Putteries – Andre
Andre / Painters – Toppie Jansen / Bloubul lyn en Rijckaerts – J. Smidt, Ferdie Coetzer, Paul Zietsman 5. Vertel meer van jou afrigtingsmetodes – Weens werksomstandighede kan ek nie die duiwe
oefen soos ander kampioene dit doen nie. Ek gee dus minder padwerk maar let noukeurig op die voeding sodat duiwe nie te swaar word nie. Ek is ook lief vir laatmiddag tossies vanaf die 10de wedvlug. Die eerste 6 vlugte word duiwe op ‘n Saterdag Kroonstad getos. Daarna Koppies. Die laaste 4 vlugte van die seisoen kry duiwe nie meer lang tosse nie maar slegs laatmiddag tossies. 6. Vertel meer van jou voedings metodes – Duiwe kry Saterdae en Sondae 50% Erte gemeng
met 50% sonneblom. Maandae word erte bietjie meer gemaak. Dinsdag, Woensdag en Donderdag gee ek hoe protein mengsel. Koolhidrate word meer gemaak op Donderdag en Vrydag. Op die langer pad word meer vette gegee dmv ‘n ekstra voeding met gedopte sonneblom, hempsaad en canola saad. 7. Vertel meer van jou medikasie program – Gee baie voorkomende kanker behandeling.
Veral in die laaste deel van die seisoen wanneer dit warmer word. Koksidiose word elke 4 weke behandel. Ander siektes word behandel wanneer vermoed word dat dit teenwoordig is. 8. Watter tipe medisyne gebruik jy? – Doksisiklien, Triple Sulpha, Tylosin, Linco Spectin, ESB3,
9. Wanneer begin jy broei? – As gevolg van beperkte hok spasie word duiwe eers in Augustus
opgepaar. Duifies gebroei in November /Desmber / Januarie doen baie goed vir my. 10. Wat voer jy jou babatjies? – Youngbird mix 50% / Fancy pigeon mix 30% / Sonneblom 15% /
11. Hoe oefen jy die babatjies? – Jongduiwe word nie opgetos nie aangesien hul te laat gespeen
word. Hul kry elke 2de dag oophok en bad 2 keer per week. Duiwe word nooit as ‘n “kit” getos nie. Aanvanklik mandjie vir mandjie en dan later 10 in groep. Namate ondervinding opgedoen word, word die groepies verklein tot 5. Oues en jonges word saam gelos. Ek verloor nie baie duiwe nie aangesien die groepies klein is en indien ‘n groepie verdwaal is hul ge-isoleer van die ander duiwe en is die skade beperk. 12. Wanneer begin jy te oefen vir die wedvlugseisoen? Duiwe word oopgemaak en
stelselmatig lug toe gejaag vanaf einde Maart. Aanvanklik word hul slegs in die oggend uitgejaag en later smiddae ook. Kos moet fyn dopgehou word sodat duiwe nie oorvoed word nie maar wel genoeg voeding kry. 13. Watter metodes gebruik jy? – Natuurlike metode. Mannetjies en wyfies deurmekaar. Die
wat wil paar en broei word toegelaat. Die ander vlieg van die rak af. 14. Vlieg jy op die wewenaar program? – Nee. Werksomstandighede laat dit nie toe nie.
15. Hoe gereeld maak jy hokke skoon? – Weekliks. Roetine is belangrik om duiwe nie te ontstel
16. Beskryf jou duiwehok? – Hok front oos. Sement vloer met steen mure en ‘n sinkdak.
Voorkant is redelik oop. Agter op die vloer is daar ventilasie gate elke 2 meter. Daar is nie ‘n trek op die duiwe nie. Hok bestaan uit 4 kompartemente. Die kantste 2 het broeikaste vir die duiwe wat wil oppaar. Die middelste 2 het slegs V sitplekke. 17. Enige raad aan beginners? – Meng met die beste duiweboere wat presteer. Moet nooit
skaam wees om raad te vra by hulle nie. Wees altyd nederig en moenie arrogant raak as jy goed vlieg nie. Gee erkenning aan diegene wat jou gehelp het. 18. Hoekom dink jy is jy so suksesvol met die duiwe? – Die Here het my ‘n gawe gegee om
duiwe te vlieg. Ook goeie vriende met goeie duiwe wat my baie gehelp het. Duiwe moet ge-observeer word en daar moet ‘n goeie aanvoeling wees vir wat hul nodig het. Ek het geen vaste program nie en gee die duiwe medisyne en vitamiene soos ek dink hul dit benodig.

Source: http://bsrpc.co.za/datafiles/germishuizen.pdf

cfu-net.dk

Collective Agreement 2002 COMPETENCE PACK Circulars regarding The Agreement Regarding Strategic and Systematic Competence Development in Government Institutions The Agreement Regarding the Continuation of the Centre for Development of Human Resources and Quality Management The Agreement Regarding the Change and Development Fund The Agreement Regarding the Competence Fund 2002

videxmining.co.za

RISK ASSESSMENT ON THE VIDEX MECHANICAL ROOF BOLT RISK ASSESSMENT ON THE VIDEXMECHANICAL ROOF BOLT Contents Section 1 - Summary . . Section 2 - Objectives . Section 3 - Risk Analysis Method . Identification the possible system hazards. Determination of the level of risks. Definition and description of the system controls and barriers. Assessment of the acceptability of the c

Copyright © 2012-2014 Medical Theses